Die 5 Rand Brood

0
Share

Daar is n groter veldtog nodig om armoede in ons gemeenskappe aan te spreek.

Nie groot filosofiese en hoogdrawende toesprake of benaderings nie.

Dit moet n breë gebaseerde beweging wees – nie n politieke party nie – n sosiale aksie benadering – uitkomsgerig: bv zero toleransie van skoolverlating.

Entrepreneursskap opleiding vir elke primêre en hoêrskool leerder. Ondersteun beursfondse in gemeenskappe waar alumni teruggee.

Hierdie soort intervensies is spesifiek en haalbaar. Indien dit nie gebeur nie gaan ons nog vir lank by die bakery, baie vroeg moet staan vir die R5 brood.

Want as ons later gaan na die bakery dan moet ons meer betaal vir brood – die R8 brood.

Soos Tinkie sê,

Quinton die R8 brood is te duur. Ons gaan dit nie maak vir winter met die R8 brood nie, ons moet vroegoggend in die lyn staan vir die R5.

Related Posts
Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *